J.G. – Paarl Ek wil u van harte bedank vir die manier waarop u die oordrag van my huis hanteer het. Alles het vinnig en glad verloop en danksy die gereelde vorderingsverslae het ek te alle tye presies geweet hoe die oordrag vorder.